Vir jou alleen, geen ander gaste! Eyrie, "arendsnes" bied voëlkykers-vriendelike self-sorg akkommodasie vir “rustic” verblyf in Kampersrus, hier in die Limpopo/Mpumalanga Laeveld. Geleë teen die hange van Mariepskop, naby die Kruger Nasionale Park, die Blydepoort Canyon, en binne die Kruger-to-Canyons Biosphere. Die eenheid is slegs as geheel beskikbaar en ingerig vir tot agt gaste, vier gastekamers met aansluit badkamers en dubbel-beddens. Drie kamers het elk ‘n buitedeur na die tuin.
Menu
▼
Menu 13. Resensies, Kommentaar, Terugvoer en Voorstelle
Ons hoor graag van u om ons terugvoer te gee of om voorstelle te maak om ons en natuurliefhebbers van die omgewing te help om die beste van hul verblyf te maak.
Die volgende resensies is deur ons gaste op Travelground en Lekkeslaap geplaas:
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking