KONTAKBESONDERHEDE Email: eyriebirding@gmail.com Tel. / WhatsApp: +27 632069362 Plot 4 Moepel Road, Kampersrus, Limpopo, Suid Afrika, 1371 https://www.google.co.za/maps/dir/-24.5307591,30.8848895//@-24.4625768,30.3481798,152702m/data=!3m1!1e3!4m2!4m1!3e0?hl=en
Vir jou alleen, geen ander gaste! Eyrie, "arendsnes" bied voëlkykers-vriendelike self-sorg akkommodasie vir “rustic” verblyf in Kampersrus, hier in die Limpopo/Mpumalanga Laeveld. Geleë teen die hange van Mariepskop, naby die Kruger Nasionale Park, die Blydepoort Canyon, en binne die Kruger-to-Canyons Biosphere. Die eenheid is slegs as geheel beskikbaar en ingerig vir tot agt gaste, vier gastekamers met aansluit badkamers en dubbel-beddens. Drie kamers het elk ‘n buitedeur na die tuin.
Teken in op:
Plaas opmerkings (Atom)
Glansplasing
Eyrie se ligging teen die berg
KONTAKBESONDERHEDE Email: eyriebirding@gmail.com Tel. / WhatsApp: +27 632069362 Plot 4 Moepel Road, Kampersrus, Limpopo, Suid Afrika, 13...

Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking