Menu 2. Pryse en Spesiale Aanbiedinge

Standaard pryse: Gemiddeld R300 per persoon per nag. 
1 Persoon R400
2 Persone R600 
3 Persone R800 
4 Persone R1000 
5 Persone R1200 
6 Persone R1400
7 Persone R1600
8 Persone R1800
9 Persone R2000
10 Persone R2200


Spesiale Aanbieding: 5 Nagte of meer

Bespreek vir 5 of meer nagte en kry een gratis nag, vir die volle gaste-eenheid wat 1 tot 10 mense kan akkommodeer. Self-sorg met kombuis en eetkamer.

Aanbieding sluit in:
    • 4 x Slaapkamers elk met On-suite badkamer. Drie kamers met dubbelbeddens en een kamer met twee enkelbeddens. Drie slaapkamers met eie stort, wasbak, toilet en bidet en een slaapkamer met bad, stort, toilet en bidet.
    • Kombuis met mikrogolfoond, yskas, elektriese ketel, stoof en wasbak.
    • Eetkamer met tafel en sitplek vir 8 mense.
    • Braaiplek, buite stoep stoele en tafel.

Besprekings sal eers bevestig wees wanneer die volle betaling op die faktuur ontvang is. (Huisreels en Voorwaardes geld) 



Geen opmerkings nie:

Glansplasing

Eyrie se ligging teen die berg

 KONTAKBESONDERHEDE Email:  eyriebirding@gmail.com  Tel. / WhatsApp: +27 632069362  Plot 4 Moepel Road, Kampersrus, Limpopo, Suid Afrika, 13...