Jou gashere tydens die verblyf by Eyrie Birding Accommodation is:
1. Gasvryheids-gids en akkommodasie-gasheer - Adolf Theron met sy vrou Maralie.
2. Eienaars met ook ander eiendomme in die omgewing - Clive en Morag Mentis
Ontvangs by Eyrie Birding Akkommodasie:
Jou gasheer sal jou by die veiligheidshek van die area ontmoet en jou voertuig vergesel op die pragtige bospaadjie van sowat een kilometer, hoewel meestal geplavy, is dit 'n steil helling wat lei na die hek van die Eyrie "Bird-friendly Sanctuary". Vir die duur van jou verblyf kan jy gebruik maak van 'n hekoopmaker vir in- en uitgang.
U gasheer sal meestal beskikbaar wees en op die boonste verdieping van die perseel, en indien nodig vir hulp en raad, maar sal jou soveel privaatheid gee as wat jy verkies.
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking