Maandag 21 September 2020

Spesiale Aanbieding - November 2020

 Spesiale Aanbieding: November 2020:


R 1 600.00 per nag, vir die volle gaste-eenheid wat 1 tot 8 mense kan akkommodeer. Self-sorg met kombuis en eetkamer.

Aanbieding sluit in:
    • 4 x Slaapkamers elk met On-suite badkamer. Drie kamers met dubbelbeddens en een kamer met twee enkelbeddens. Drie slaapkamers met eie stort, wasbak, toilet en bidet en een slaapkamer met bad, stort, toilet en bidet.
    • Kombuis met mikrogolfoond, yskas, elektriese ketel, stoof en wasbak.
    • Eetkamer met tafel en sitplek vir 8 mense.
    • Braaiplek, buite stoep stoele en tafel.

 








 

Vrydag 18 September 2020

Welkom in die bos!

Berg, bos, klowe, strome, wind, sterre, son, lug, uitsigte oor die Krugervlaktes! Voëls, Skoenlappers, Insekte, Muishondjies, Samangoape, Nagapies, Bobbejane, Muskeljaatkatte, Bosbokkies, Duikers, Ystervarke en meer!



Woensdag 02 September 2020

Glansplasing

Eyrie se ligging teen die berg

 KONTAKBESONDERHEDE Email:  eyriebirding@gmail.com  Tel. / WhatsApp: +27 632069362  Plot 4 Moepel Road, Kampersrus, Limpopo, Suid Afrika, 13...